1
/
of
1
ISBN: 9781776195268 | Published: November 15, 2025 | Board Book
Diere-Maniere Stamp Soos `n Olifant
Diere-Maniere Stamp Soos `n Olifant
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Guilherme Karsten
Author:Bouncy Ball
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Pragtige nuwigheidboek met snaakse diere en prettige skuifbalkies!
Met eenvoudige rymteks, goedjies om te stoot, trek en draai, en briljante illustrasies van Guilherme Karsten, sal kinders daarvan hou om die bewegings van hierdie diere na te boots en deel te neem aan die oerwoudpret.
'n Prettige manier om 'n kind se fisiese vaardighede te ontwikkel en hulle aan te moedig om die manier waarop hul liggame beweeg te verken.
Daar is ook 'n kode agterop die boek wat jy kan skandeer om na die boek se voorlesing te luister.
Author Guilherme Karsten
Author Bouncy Ball
Share
