Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776195435 | Published: September 26, 2012 | Board Book

Fold-Out + Play Dolls House

Fold-Out + Play Dolls House

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 405
Regular price R 450 Sale price R 405
Out of print
VAT included.

’n Uitvouboek met karakters, 3D-meubels en plakkers! Bêre die uitdrukstukke in die stewige laai en speel net waar jy wil. Skandeer die kode vir ’n maklik-om-te-volg instruksieblad met monteringsvideo’s wat jou sal help om die meubels te bou.

Omskep hierdie wonderlike uitvouboek in ’n pragtige 3D-poppehuis met karakters wat regop kan staan, asook meubels en kleurvolle plakkers waarmee jy elke kamer kan versier. Daar is uitdrukkarakters, meubelstukke om te bou en plakkers om die huis jou eie te maak.

Versier die kombuis, badkamer, sitkamer en slaapkamer presies soos jy daarvan hou! Omskep die boek in jou eie persoonlike poppehuis en geniet ure se kreatiewe speelpret.

View full details