Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776195459 | Published: January 26, 2026 | Board Book

Die Klein Boekie van Safari-dieregeluide

Die Klein Boekie van Safari-dieregeluide

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Word meegevoer na die asemrowende Afrika-landskap met hierdie pragtige kartonboek vir kinders (3 jaar en ouer) met lewensgetroue, hoëgehalte-klanke van die diere van Afrika, van die brullende leeu, laggende hiënas en trompetterende olifante. Gekombineer met die klanke is unieke en fassinerende feite, pragtige foto's wat beide jonk en oud aantrek.
Die Klein Boekie van Safari-diergeluide is die perfekte geskenk vir enigiemand wat van die natuur hou en bied 'n wonderlike nuwe manier om wilde diere in hul habitatte te herken.
Klanke wat in hierdie klankboek verskyn, is:
• Visarend
• Bontsebra
• Seekoei
• Kaapse bobbejaan
• Gevlekte hiëna
• Kwêvoël
• Olifant
• Rooijakkals
• Witkoluil
• Jagluiperd
• Silwerbruin vleipadda
• Leeu,
• Swartrugjakkals

View full details