Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250080 | Published: April 20, 2020 | Paperback

Minki in die middel

Minki in die middel

Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

2021 ATKV WOORDVEERTJIEPRYS - ILLUSTREERDER - SELFLEESKATEGORIE GRAAD 2-3

Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan 'n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy 'n ballerina of 'n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van 'n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.
Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van 'n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?

Author Jaco Jacobs

Author Minki Reeks

Illustrator Tumi K Steyn

View full details