Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250103 | Published: April 20, 2020 | Paperback

Minki Se Pajamapartytjie

Minki Se Pajamapartytjie

Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met 'n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.
Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is 'n reuse-flop! Gelukkig het Minki 'n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …

Author Jaco Jacobs

Author Minki Reeks

Illustrator Tumi K Steyn

View full details