Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250127 | Published: October 26, 2020 | Paperback

Moenie die melk vergeet nie

Moenie die melk vergeet nie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Yoyo Prins
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

2021 ATKV WOORDVEERTJIEPRYS - SKRYWER - VOORLEESKATEGORIE GRAAD RR - 1

Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik 'n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word 'n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op 'n eenhoring, vlieg in 'n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak koop en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe 'n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem - hulle het sowaar die melk vergeet!

View full details