Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250165 | Published: October 14, 2020 | Paperback

Waldo en die weerwolf met die rooi tekkies (1)

Waldo en die weerwolf met die rooi tekkies (1)

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wat sluip daar in die maanlig rond?
Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! 'n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van 'n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur - een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Waldo and Connie live in the same block of flats - and they are puzzled by the strange things that's happening in their neighborhood. Pets are going missing and as if that's not enough, Waldo is seeing things … things that does not really exist. A wet, slimy ball of hair leads the two friends on an unforgettable (and dangerous) adventure - one that will leave you howling …

View full details