Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250189 | Published: October 18, 2020 | Paperback

Waldo en die draak met die groen tong (2)

Waldo en die draak met die groen tong (2)

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur?
Waldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker. 'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van 'n holderstebolder-avontuur - en hulle ontdek 'n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word …

Waldo and Connie are hot on the trail of a burglar. A rare item is stolen from an antique shop. Can Waldo use his mysterious new talent to get it back? Soon the two friends are part of an adventure that leads to a secret that is centuries old and needs to be guarded at all cost.

View full details