Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250288 | Published: April 7, 2021 | Paperback

Waldo en die meermin met die blou hare (3)

Waldo en die meermin met die blou hare (3)

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ná 'n raaiselagtige voorval by 'n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg - 'n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?
Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.

View full details