1
/
of
1
ISBN: 9781776250301 | Published: April 10, 2021 | Paperback
Waldo en die vampier met die geel reenjas (4)
Waldo en die vampier met die geel reenjas (4)
Author:Jaco Jacobs
Author:Waldo Reeks
Illustrator:Gwendolene Van Der Merwe
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo 'n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …
Die vierde en laaste boek in die reeks.
Share
