Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250400 | Published: November 15, 2020 | Paperback

Ons Is Een

Ons Is Een

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ek en jy lyk dalk verskillend,
ons klink verskillend,
ons bly op verskillende plekke
en ons eet verskillende kos,
maar wanneer ek in jou oë kyk,
sien ek myself.

'n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons ooreenkomste en verskille vier.

Author Refiloe Moahloli

Illustrator Zinelda McDonald

View full details