Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250479 | Published: March 26, 2021 | Paperback

Minki se skoolkonsert

Minki se skoolkonsert

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunstelingsprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef … Gaan Minki dit regkry om soos 'n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?

Author Jaco Jacobs

Author Minki Reeks

Illustrator Tumi K Steyn

View full details