1
/
of
1
ISBN: 9781776250516 | Published: May 27, 2021 | Paperback
Padda Se Groot Avontuur
Padda Se Groot Avontuur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Carly Gledhill
Regular price
R 148
Regular price
R 0
Sale price
R 148
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom? 'n Opwindende interaktiewe avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatjies en 'n uitvou-verrassing aan die einde. Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.
Author Carly Gledhill
Share
