Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250547 | Published: October 27, 2021 | Paperback

Jy Is Liefde

Jy Is Liefde

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim en ’n baie spesiale liedjie, een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind. Die boek is ook beskikbaar in isiZulu en Engels.

View full details