Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250585 | Published: August 6, 2021 | Paperback

Al staan jy op jou kop

Al staan jy op jou kop

Illustrator:Nici Brockwell
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Het jy al 'n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met 'n mes en vurk eet?Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens 'n lawwer rympieboek as dié een kry nie - al staan jy op jou kop!Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Nici Brockwell

View full details