Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250769 | Published: July 1, 2022 | Paperback

Om jou te Ken

Om jou te Ken

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar met hulle krullerige hare, hoe wangbene en vol lippe, en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword en al wat hulle nou in gemeen het, is die bloed in hulle are.

Toe die matriekgroep van Barkley-Wes op 'n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat Georgia se dagboek in haar rugsak is. Hulle ma's het vir hulle identiese blou dagboeke vir hulle verjaarsdae gekoop, en hulle deel 'n kamer, so dit kon maklik gebeur het dat sy die verkeerde dagboek ingepak het. Dit beteken waarskynlik ook dat haar dagboek in Georgia se besit is.

View full details