Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776250820 | Published: October 27, 2021 | Paperback

Die Baie, Baie Snaakse Boek

Die Baie, Baie Snaakse Boek

Illustrator:Theodore Key
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiena die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks?
Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Theodore Key

View full details