1
/
of
1
ISBN: 9781776251254 | Published: May 13, 2022 |
Minki se boekedag
Minki se boekedag
Author:Jaco Jacobs
Author:Minki Reeks
Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.
Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is - vir eers - daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.
Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar 'n plan …
Share
