1
/
of
1
ISBN: 9781776251278 | Published: May 13, 2022 | Paperback
Minki maak 'n plan
Minki maak 'n plan
Author:Jaco Jacobs
Author:Minki Reeks
Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle 'n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek 'n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig 'n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie!
Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen …
Kort voor lank waai die hare behoorlik!
Share
