1
/
of
1
ISBN: 9781776251292 | Published: May 12, 2022 |
Riek en Niek 01: Roomys op Planeet Zork
Riek en Niek 01: Roomys op Planeet Zork
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Frank Lunar
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Boek 1
Riek en Niek het 'n plan …
'n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak.
Maar dan steel nare Nanja hulle idee.
En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak …
BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie!
Kan Riek en Niek aan 'n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret by die markdag te hê?
Author Jaco Jacobs
Illustrator Frank Lunar
Share
