1
/
of
1
ISBN: 9781776251315 | Published: May 12, 2022 |
Riek en Niek 02: Allergies vir Skool
Riek en Niek 02: Allergies vir Skool
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Frank Lunar
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Riek en Niek gaan 'n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster - niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie. Sy GLIMLAG nooit eens nie. En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen …
Author Jaco Jacobs
Illustrator Frank Lunar
Share
