ISBN: 9781776251926 | Published: July 28, 2022 | Paperback
Jy is wonderlik
Jy is wonderlik
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Bruin meisies is uitsonderlik.
Ons maak orals 'n verskil.
Droomskeppers en baanbrekers.
Ons kan enigiets wees wat ons wil.
Bruin meisies is leiers.
Ons volg in die spore van kampioene en heldinne.
Hulle woorde en dade word deel van ons liedjies en sinne.
Jy is wonderlik is propvol positiewe boodskappe om bruin meisies te inspireer om hulle drome na te jaag en hulself na waarde te ag. Die boek moedig bruin meisies aan om hulle unieke voorkoms en talente te vier en om uitsonderlik te wees op alle terreine. Ook beskikbaar in Engels, isiZulu, isiXhosa en Setswana
Author Tshwanelo Serumola
Share
