1
/
of
1
ISBN: 9781776251988 | Published: May 19, 2023 |
Boeliebief 7 Snaakse Stories
Boeliebief 7 Snaakse Stories
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Author:7 Stories Reeks
Illustrator:Gwendolene van der Merwe
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Wat doen 'n mens met duisend blikkies boeliebief?
Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?
Hoe lyk 'n verliefde volstruis?
Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?
Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
Share
