Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776252213 | Published: January 17, 2023 | Board Book

Plaas

Plaas

Author:Priddy
Regular price R 99
Regular price R 0 Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op 'n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van gelukkige babas te kyk en interaksie te hê met die kleurvolle kunswerke. Nog 'n keuse van titels uit die uiters suksesvolle See Vat Feel-reeks.

Author Priddy

Author Kyk Voel Vat

View full details