1
/
of
1
ISBN: 9781776252480 | Published: May 10, 2023 | Board Book
Waar is olifant?
Waar is olifant?
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Campbell
Regular price
R 141
Regular price
R 0
Sale price
R 141
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Speel wegkruipertjie saam met Olifant.
Volg die leidrade en lig die flappies om Olifant se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van sy maats ook ontmoet!
Oor die reeks: • `n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek. • Peuters leer meer oor die kenmerke van verskillende diere. • Groot flappe help peuters om fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. • Raai-speletjies bou woordeskat en ontwikkel geheue.
Author Campbell
Share
