1
/
of
1
ISBN: 9781776252497 | Published: May 10, 2023 |
Waar is Katjie?
Waar is Katjie?
Author:Campbell
Regular price
R 141
Regular price
R 0
Sale price
R 141
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Speel wegkruipertjie saam met Katjie.
Volg die leidrade en lig die flappies om Katjie se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van haar maats ook ontmoet!
Oor die reeks: • `n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek. • Peuters leer meer oor die kenmerke van verskillende diere. • Groot flappe help peuters om fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. • Raai-speletjies bou woordeskat en ontwikkel geheue.
Author Campbell
Share
