1
/
of
1
ISBN: 9781776252619 | Published: June 5, 2023 | Paperback
Riek en Niek 03: Superslak
Riek en Niek 03: Superslak
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Frank Lunar
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Spoetniek is nie 'n gewone slak nie.
Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.
En VINNIGER ook.
Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.
Hy wen elke keer.
Maar nare Nanja hou nie van slakke nie.
Daarom kla sy by juffrou Burp ... e ... juffrou Burk ... en kort voor lank is arme Spoetniek se
lewe in gevaar!
Kan Riek en Niek aan 'n slim plan dink om Nanja terug te kry?
Author Jaco Jacobs
Illustrator Frank Lunar
Share
