1
/
of
1
ISBN: 9781776252633 | Published: June 5, 2023 | Paperback
Riek en Niek 04: 'N Draak op 'n Skaatsplank
Riek en Niek 04: 'N Draak op 'n Skaatsplank
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Frank Lunar
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die skool hou 'n talentkompetisie ... en die wenner gaan op TV verskyn!
Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.
Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.
Niek gaan almal laat SKATER van die lag.
Maar Nanja gaan ook deelneem - en sy is vasbeslote om te wen.
Daarom maak sy 'n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie 'n kans nie.
Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk ... en vir Nanja 'n les te leer?
Author Jaco Jacobs
Illustrator Frank Lunar
Share
