Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776252671 | Published: June 1, 2023 | Paperback

Zandi se Lied

Zandi se Lied

Illustrator:Katlego Keokgale
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'The seas are alive,
The waters are alive
From the smallest fish to the biggest whale
It is all alive
It is all alive.'

Zandi droom van die groot blou oseaan en helder kleurvolle visse al woon sy ver van die see af en het sy nie geleer swem nie. Eendag gee die see vir haar 'n geskenk wat alles verander. Zandi gaan op 'n avontuur vol wonderlike ontdekkings, maar iets bedreig hierdie magiese wêreld ... is die sleutel tot die beskerming daarvan begrawe in stories uit die verlede?

'n Bemagtigende en inspirerende verhaal oor ons verbintenis met die natuurlike wêreld, ons drome navolg en omgee vir die omgewing.

Author Zandile Ndhlovu

Illustrator Katlego Keokgale

View full details