Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776253180 | Published: January 26, 2024 | Hardcover

Baba se Eerste Jaar

Baba se Eerste Jaar

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

In hierdie pragtig geïllustreerde boek kan jy die onthou-oomblikke van jou baba se eerste lewensjaar vasvang.

Hou die herinneringe lewend met belangrike datums en mylpale, foto's, en hand- en voetafdrukke. Bêre kosbare aandenkings en briewe wat jou kind later kan lees in twee spesiale vakkies. Koester jou kleinding se ontwikkelingsfases met hierdie familieskat.

Author Nina Stajner

View full details