Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776253241 | Published: November 21, 2023 | Paperback

Dit is nie 'n Boek nie!

Dit is nie 'n Boek nie!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dit is nie 'n boek nie …
dis 'n avontuur,
'n lag per dag,
'n sirkus,
'n wipwarit,
'n towertapyt!
Hierdie boek bevat 'n rympie vir elke dag van die jaar!
Vertrek saam met Jaco Jacobs op 'n prettige rympiereis in dié bielie van 'n bundel propvol skaterlagrympies.

Author Jaco Jacobs

View full details