1
/
of
1
ISBN: 9781776253289 | Published: November 16, 2023 | Paperback
Net nie `n Hond nie!
Net nie `n Hond nie!
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê!
'n Hond!
Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne.
Hulle reken 'n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk.
So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra?
'n Elektriese kitaar? 'n Troetel-luislang? 'n Motorfiets?
Of het hy dalk 'n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?
Wim se verjaardagplanne sal kleuters - en ma's en pa's - laat skater van die lag.
Author Jaco Jacobs
Share
