1
/
of
1
ISBN: 9781776253746 | Published: March 31, 2025 | Paperback
`n Deuntjie vir Druppel
`n Deuntjie vir Druppel
Author:Wendy Maartens
Author:Ons Dierestories
Illustrator:Nike Bekker
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Druppel baljaar saam met Mamma in die vlak water.
Die dolfyntjie raak vriende met Leila, 'n dogtertjie wat saam met haar pa op 'n branderplank ry.
Van toe af speel hulle elke oggend tog te lekker saam.
Een vreeslike oggend draai daar plastiek om Druppel en Mamma, en hulle spoel op die strand uit.
Leila kry hulle daar. Sy en haar pa doen alles wat hulle kan om hulle nuwe vriende te red.
Share
