1
/
of
1
ISBN: 9781776253760 | Published: March 31, 2025 | Paperback
`n Wens vir Wiekie
`n Wens vir Wiekie
Author:Wendy Maartens
Author:Ons Dierestories
Illustrator:Nike Bekker
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Wiekie woon in 'n sirkus.
Al is sy net 'n welpie, begin die leeutemmer haar reeds toertjies leer.
Wiekie se hart is seer.
Sy wil nie soos mamma toertjies doen en in 'n hok wees nie.
Mamma vertel vir Wiekie dat hulle van Afrika kom en gebore is om vry te wees.
Hulle word uit die sirkus gered en na Suid - Afrika geneem.
Daar is Wiekie vry om boom te klim en in die gras te rol.
Share
