Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776253784 | Published: March 31, 2025 |

`n Plek vir Patat

`n Plek vir Patat

Illustrator:Nike Bekker
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Patat slaap elke aand styf teen mamma in die berg.
Vroegoggend begin die hele trop bobbejane kos soek.
Partykeer is daar nie genoeg kos in die berg en op die strand nie.
Dan moet hulle dorp toe gaan.
'n Kwaai man wil vir Patat en mamma uit 'n lukwartboom jaag.
Maar die vrou en dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier het nie.
Patat weet nou hulle het vriende in die dorp.

Author Wendy Maartens

Author Ons Dierestories

Illustrator Nike Bekker

View full details