Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776253807 | Published: March 31, 2025 | Paperback

`n Drukkie vir Danser

`n Drukkie vir Danser

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Nike Bekker
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Danser bly saam met sy familie in die vlei.
Die perde loop wild rond en is baie skaam.
'n Fotograaf neem foto's van hulle vir 'n kalender.
Die mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf 'n seuntjie in 'n rolstoel saam.
Danser vergeet om skaam te wees.
Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag.
Dit word 'n baie spesiale dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.

Author Wendy Maartens

Author Ons Dierestories

Illustrator Nike Bekker

View full details