Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776253821 | Published: May 21, 2024 | Paperback

Diere maniere: Lukas laat sy lig skyn

Diere maniere: Lukas laat sy lig skyn

Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie.
Met 'n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om 'nee' te sê.
Hierdie oulike verhaal oor 'n bang olifantjie leer kinders dat alle emosies belangrik is, en dat dapperheid vir almal anders lyk.

Author Wendy Maartens

Illustrator Alistair Ackermann

View full details