Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776253869 | Published: May 21, 2024 | Paperback

Diere Maniere: Simon staan sy man

Diere Maniere: Simon staan sy man

Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie.
Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel.
Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kinders dat alle emosies belangrik is, en dat moeilike situasies ons kan help om ons innerlike krag te ontdek.

Author Wendy Maartens

Illustrator Alistair Ackermann

View full details