1
/
of
1
ISBN: 9781776253883 | Published: May 21, 2024 | Paperback
Diere maniere: Miekie maak haar merk
Diere maniere: Miekie maak haar merk
Author:Wendy Maartens
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met 'n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.
Miekie verf 'n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.
Hierdie oulike verhaal oor 'n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egter ons reaksie op hoe ons voel.
Author Wendy Maartens
Illustrator Alistair Ackermann
Share
