Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776260218 | Published: February 22, 2021 |

Angola Reisjoernaal

Angola Reisjoernaal

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die reis op soek na antwoorde begin in Augustus 2018 met 'n toer deur Angola. Die ongenaakbare terrein en taal hindernisse in Angola, maak toerlede aangewese op mekaar. Ek begin soldate kameradrie verstaan.
In Angola het die nasionale parke sonder diere, armoede, die nuwe kolonialiseerders van Afrika en die sigbare sowel as die onsigbare littekens van oorloe, 'n groot indruk op my gemaak. Die deure na die gebeure in die verlede moes oopgesluit word. Soldate se wedervaringsmoet gedeel word.

View full details