Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776260539 | Published: May 25, 2021 | Hardcover

Die Broederbond Geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994

Die Broederbond Geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994

Regular price R 850
Regular price R 0 Sale price R 850
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

By die lees van die verhaal oor die Afrikaner-Broederbond in sy geheel, is 'n mens se gewaarwording dat in baie opsigte die hart van die Afrikaner hier blootgelê word. Dit is moontlik veral aangesien die bronne in 'n gees van vertroulikheid geskep is en dus in 'n besondere sin openhartig en onpretensieus van karakter is. Hierdie verhaal, wat 'n lang tydperk dek, is 'n goeie illustrasie van die noodsaaklikheid om mense, hulle opvattings en gebeure teen die agtergrond van hulle tyd te verstaan. Daardeur word reg laat geskied aan die basiese eis dat geskiedskrywing daarop gemik moet wees om die verlede te beskryf “soos wat dit eintlik was”. Indien oordele uitgespreek word vanuit hedendaagse perspektiewe, word die verlede vervals.

Author E L P Stals

View full details