1
/
of
1
ISBN: 9781776261567 | Published: August 12, 2021 | Paperback
Die Avonture van BK & BP
Die Avonture van BK & BP
Author:Marie G. Coetzer
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'Ek is hier, ek is hier, om vir julle te kom se, wat ek baie graag wil he.'
'Wat sal dit wees, wat sal dit wees?' sing almal saam.
'Daar is 'n pappa met 'n kleine seuntjie wie se beentjies nie wil loop, hy kort 'n rolstoel waarmee die pappa hom kan stoot.'
'Hoe kan ons help? Hoe kan ons help?' sing almal.
'Gaan oor die groot pad, volg die grondpad, tot by...'
'Agge nee, agge nee net nie die ashoop' sing almal.
'Nee! Net voor die ashoop, is daar 'n huisie met 'n stoepie tog so mooi. Dit is waarheen ek julle almal nooi.'
Author Marie G. Coetzer
Share
