Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776350261 | Published: November 16, 2021 | Paperback

Leer my lees Vlak R Tippie Boekpak Boek 1 tot 10

Leer my lees Vlak R Tippie Boekpak Boek 1 tot 10

Author:Vlak R
Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Boeke in die Leer my lees Vlak R Boekstel:
1. Ek is Tippie
2. Tippie en 'n padda
3. Tippie, Buks en Frikkie
4. Tippie hop
5. Tippie soek sy beer
6. Tippie hou van pizza
7. Tippie wil gaan
8. Kyk Tippie!
9. Tippie lyk snaaks
10. Tippie help vir Frikkie

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak R

View full details