Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776350308 | Published: November 4, 2021 | Paperback

Per ongeluk Parys

Per ongeluk Parys

Regular price R 120
Regular price R 240 Sale price R 120
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergio is ’n hunk. ’n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid. Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor. En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom. Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor? En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak? Veral as Dienkie vir Sergio ook nog op ’n afstand moet probeer hou? Hierdie boek is die opvolg van Losprys in Parys.

Author Nerine Ahlers

View full details