Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776350384 | Published: October 6, 2021 | Paperback

Roet

Roet

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Rufus en Xandr #disingewikkeld. Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk. ’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ’n Alternatiewe roete. ’n Sexy Duitser. ’n Geniale wetenskaplike. ’n 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos. Hierdie boek is die opvolg van Wolk wat in 2020 gepubliseer is. Die tienertemas wat in die roman aangespreek word, is eie aan die tienergroep.

Author Hannes Barnard

 

View full details