Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776350728 | Published: November 4, 2021 | Paperback

Liefde vir 'n middelkind

Liefde vir 'n middelkind

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Selfs 'n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots
Vir 'n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie - verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok
die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met 'n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.

Hierdie boek wys Kristel Loots op haar beste - dis modern, snaaks en bevat iets vir jonger en ouer lesers. Die verhaal bespreek familieverhoudings, “cancel culture” en die effek wat sosiale media op 'n jong vrou se selfbeeld het.

Author Kristel Loots

View full details