ISBN: 9781776351336 | Published: March 29, 2022 | Paperback
Jy handle dit net
Jy handle dit net
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie. Wat nou? Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, ’n straatkind met ’n unieke uitkyk op die lewe. So begin ’n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander. 'n Deernisvolle verhaal met Christelike waardes (sonder om prekerig te wees). Donovan se Kaapse dialoog verleen 'n ander dimensie aan die storie.
Author Eleanor Lombard
Share
