1
/
of
1
ISBN: 9781776351435 | Published: March 15, 2022 | Paperback
Toe ons in Ghrieshuis was
Toe ons in Ghrieshuis was
Author:Maretha Maartens
Regular price
R 199
Regular price
R 0
Sale price
R 199
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie. Die Ramp wat alles verander het.
Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand 'n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.
Author Maretha Maartens
Share
