ISBN: 9781776351534 | Published: August 30, 2022 | Paperback
Rigtingwysers vir jou lewenspad
Rigtingwysers vir jou lewenspad
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
God weet wat ons wil hê nog voordat ons daarvoor vra. Hy weet ook hoe elkeen van ons se lewenspad lyk nog voordat ons die pad gestap het. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n padkaart met wyshede vir wanneer jy
rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik. Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom. Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se storm- en sonskyndae. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur. Die bekroonde liedjieskrywer en sanger deel sy eie geestelike neerslae en oorwinnings met die leser. Hy put sy inspirasie uit sy eie ervaringe en dit gee die dagstukke 'n baie persoonlike aanslag.
Share
