Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776351657 | Published: January 5, 2022 | Paperback

Veilige tuiskoms by jou

Veilige tuiskoms by jou

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy voel uiteindelik veilig ... Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ’n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel? Die kwessie van seksuele teisering word aangespreek met baie deernis en sensitiwiteit in hierdie verhaal.

Author Magda Schmidt

View full details